Natuurgeskiedenismuseum

Uitstallings by die Sweedse Museum van Natuurgeskiedenis.

'n Natuurgeskiedenismuseum is 'n wetenskaplike instelling met natuurgeskiedenis versamelings wat huidige en historiese rekords van diere, plante, swamme, ekostelsels, geologie, paleontologie, klimatologie, en meer insluit.


Developed by StudentB